Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Paul de Beer in ICU

April 15, 2019

This is the information we have received from the family. Paul is in very bad shape and needs our prayers.

“Liefste familie en vriende, Paul de Beer het gister tydens die Secunda GXCC met sy fiets geval en is ernstig beseer. Sy milt het gebars en hy het hewige inwendige bloeding. Hy is gisteraand teater toe in ‘n poging om die bloeding te stop, maar hy verloor steeds bloed so in nou weer in die teater. Bid asseblief saam met ons vir ons liefste Polla, hy het jul almal se gesamentlike hulpkrete na God nou baie nodig!”

20 hours ago

Update:

“Paul de Beer is in die ICU in die Unie Hospitaal in Alberton. Teater vanoggend was suksesvol en inwendige bloeding is vir nou onder beheer. Hulle kon egter steeds nie sy buik toemaak nie en Pollie bly onder sedasie. Die volgende 40 uur is baie kritiek. As hy stabiel bly kan hulle dan poog om toe te maak. HOU ASSEBLIEF AAN BID. Paul is baie swak en het julle nodig! — with Paul de Beer.”


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *